Cowboys Don't Cry Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2021
Lyrics
Koudste dag van die hele jaar
Staan jy daar
Geharkte blare rondom jou
Dis wintermaand
Die gate in jou klere sê
Jy wag al lank
Die skoene aan jou voete sê
Die pad was lank
Maar Cowboys don't cry as jy bakhand staan
Nee hulle huil nie hulle gaan net aan
Cowboys don't cry vat nog 'n slukkie vir die pyn
Maar cowboys mag nie huil nie
Pap-sop-nat tot die reën bedaar
Verbloem jou trane
'n Meisiekind het my hart gebreek en ek vra raad
Die lyne op jou wange sê jy was daar
Die bordjie om jou nek verklap jou wyse woorde
Cowboys don't cry as jy bakhand staan
Nee hulle huil nie hulle gaan net aan
Cowboys don't cry vat nog 'n slukkie vir die pyn
Maar cowboys mag nie huil nie
Maar vanaand is hierdie hart verskeur
Die liefde het my weer 'n keer verloën
Dis nog seer as ek haar weg sien loop
Maar ek huil nie want jy't my geleer
Cowboys don't cry as jy bakhand staan
Nee hulle huil nie hulle gaan net aan
Cowboys don't cry vat nog 'n slukkie vir die pyn
Maar cowboys mag nie huil nie
Cowboys is tuff al is dit op hul knieë
Nee hulle huil nie hulle droog dit af
Cowboys don't cry vat nog 'n slukkie vir die pyn
Maar cowboys mag nie huil nie
Maar cowboys don't cry as jy bakhand staan
Nee hulle huil nie hulle droog dit af
Cowboys don't cry vat nog 'n slukkie vir die pyn
Maar cowboys
Mag nie huil nie
Mag nie huil nie
Mag nie huil nie
Mag nie huil nie