Loading...

Download
  • Genre:Pop
  • Year of Release:2023

Lyrics

Met my skooltas op die pawiljoen

Die ander kinders kyk opposisie lyk maar groen ja

Dis so lekker om saam met jou te wees

Jy lyk vir my so mooi

En ons wys mekaar die gees

Wys mekaar die gees ja


Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Jonk is wat ons is

En ons gaan nou groot

Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Hier waar ons wil wees

Wys mekaar die gees

Wys mekaar die gees ja


Eendag as ons groot is gaan hierdie tye wees

Beste van ons lewe

Dis hier waar ons moet wees

Die herinnering is al wat gaan bly

Ons is hier om te bly dis ek en dit is jy


Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Jonk is wat ons is

En ons gaan nou groot

Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Hier waar ons wil wees

Wys mekaar die gees

Wys mekaar die gees ja


Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Jonk is wat ons is

En ons gaan nou groot

Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Hier waar ons wil wees

Wys mekaar die gees ja


Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Jonk is wat ons is

En ons gaan nou groot

Hierdie is die lewe die beste lê nog voor

Hier waar ons wil wees

Wys mekaar die gees

Wys mekaar die gees

Wys mekaar die gees ja

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status