Loading...

Download
  • Genre:Pop
  • Year of Release:2024

Lyrics

Hey jy maak gereed want jy weet hier kom 'n ding

Dis verkeerd om net rond te sit

Kry iets om te begin


Dis tyd vir wenners om weer bymekaar te kom

Ons het te lank gewag

Kom dans nou om en om op die ritme van jou eie drom


Gaan tekere dit is die vibe

Maak jouself gereed vir die ride

Welkom by die tyd van jou lewe

Want jy weet dis hier waar die gees is


Skud jou reg los jou probleme

Dit wat pla in die verlede

Welkom by die tyd van jou lewe

Want jy weet dis hier waar die gees is

Hier waar die gees is


Dis tyd vir wenners om weer bymekaar te kom

Ons het te lank gewag

Kom dans nou om en om op die ritme van jou eie drom

Die ritme van jou eie drom


Gaan tekere dit is die vibe

Maak jouself gereed vir die ride

Welkom by die tyd van jou lewe

Want jy weet dis hier waar die gees is


Skud jou reg los jou probleme

Dit wat pla in die verlede

Welkom by die tyd van jou lewe

Want jy weet dis hier waar die gees is

Skud jou reg los jou probleme

Dit wat pla in die verlede

Welkom by die tyd van jou lewe

Want jy weet dis hier waar die gees is

Hier waar die gees is

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status