Môre Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2023
Lyrics
Ek sit op die grond en ek soek nogsteeds na die
antwoorde wat ek nooit sal weet
Ek wag
Ek wag alewig vir die oggend son en ek
Smag na die tye wat ek weet ek kon
Ek smag
Die toekoms is al lankal verby
En ek wag alreeds vir die seer om te verdwyn
En ek sing
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
So wil jy saam met my lê op die pad,
Want die gees is siek en die siel is sat
Sal jy
Sal jy saam met my swem in die reën
Want my hart is droog en die mense is versteen
Oh maar hierdie dooie vel het ek uitgegooi
En my moue glinster van die bloeiende rooi
En ek sing
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh
Môre moet nog kom
Môre moet nog kom
Môre moet nog kom
Môre moet nog kom
En ek sing
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Môre moet nog kom