Loading...

Download
  • Genre:Acoustic
  • Year of Release:2022

Lyrics

Ek wil jou sien

Die maan verblind my

Ek hoor jou stem

Ek soek jou langs my

Want elke keer wat ek om kyk

Droom ek weer soos 'n kind tot my wêreld weer sy voete vind


Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat swaarkry

Sien ek 'n groenverblykte hel wat by my op kruip

Tog bly dit onvermydelik om te dink aan gisteraand

Toe my kop in jou rigting vaskyk en nou voel ek verdwaald

'N Onvergeetlike gebeurtenis wat my nooit sal verlaat nie

My onderbewussyn sê vir my ek moet eerder nie daaroor praat nie

Want hoe kan ons funksioneer asof daar niks met ons makeer

Ons loop geweteloos en leweloos verby die nood opsoek na troos


Elke keer wat ek om kyk kyk ek vas in my bewyslas

Wat ek in my verduideliking moet in pas

Van waarom ek hier staan en net op kyk na die maan

Terwyl almal vir my sê: 'Jy moet net fokus op jou graad, vang' jy wat ek sê

Is dit wat almal wil hê?

'N Lewe vol versekerings wat geen betekenis het

Tog bly die gedagte van jou nogsteeds in my kop

En na al hierdie mooi woorde kyk ek nogsteeds net op


Ek wil jou sien

Die maan verblind my

Ek hoor jou stem

Ek soek jou langs my

Want elke keer wat ek om kyk

Droom ek weer soos 'n kind tot my wêreld weer sy voete vind


Ek wil jou sien

Die maan verblind my

Ek hoor jou stem

Ek soek jou langs my

Want elke keer wat ek om kyk

Sien ek ons

Sien ek my

Sien ek jou wat oor my skouer kyk


Is dit verkeerd om te ignoreer wat ons nie aanraak

Wat ons niks aan kan doen, wat ons nie ken, wat ons verward maak?

Is dit soveel gevra om net te kyk na mekaar

Om net te kyk waar ons stap voor ons trap op die mense wat ons grondpad oop krap?


Almal het maskers

Almal het plysters

Almal soek aandag

Niemand wil luister

Almal is mense

Almal het wysheid

Almal het drome

Niemand wil terug kyk

Vasgevang

Dis interessant om te sien hoe almal hulle siele verpant

So ek stap in die sand en gaan maar net aan en wag vir die wêreld om op te vang


Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat terug kyk

Sien ek 'n spieëlbeeld van myself wat by my op kruip

Hy sê vir my: 'My vriend stap voort, as jy te lank stil staan mag jy dalk net als verloor'

Dis waar...

Nou voel ek weer soos gisteraand

Na al hierdie mooi woorde is ek nogsteeds verdwaald

Maar toe my kop in jou rigting vas sit het ek geweet dis nou tyd

Tyd om aan te stap en voort te bou en nou en dan saam op te kyk


Ek wil jou sien

Die maan verblind my

Ek hoor jou stem

Ek soek jou langs my

Want elke keer wat ek om kyk

Droom ek weer soos 'n kind tot my wêreld weer sy voete vind


Ek wil jou sien

Die maan verblind my

Ek hoor jou stem

Ek soek jou langs my

Want elke keer wat ek om kyk

Sien ek ons

Sien ek my

Sien ek jou wat oor my skouer kyk

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status