Pos Pos ft. Sleeks Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2022
Lyrics
Pos Pos ft. Sleeks - Temple Boys CPT
...
Is alwee os man, temple boys en so mahn you know the vibes, young coloured excellence alwee so en dai nouwee van temple boys van mr werkhom se Kant af mahn botcho bafetwhu temple is my kant die community is an my Kant os rule die hele land os isan die brand say temples make mad aii jinne man en dai nouwee van temple boys, os kom so deur.
Vier snykies brood, met noodles op my skoot Ek se pos pos nommes vir enige los los nommes hulle hate vir os hulle feel vi os is temple al opju bors jy wili hoori, wanne wilj voel isan os jy wili voeli Aii jinne jy hie gat os jy
Mr werkhom hie mahn Aii jy weetan hoe loop die ding soos hulle mos se is feite wat gespit word en is festive hie buite
Mr gham hieso mahn, al jou niggies wil geklits wees, eke lek haar bek, jou burk is capitec kom my niefies os moet lief wees vidie wat os het jah dais an ek