Die Toekoms ft. NV Funk Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2022
Lyrics
Die Toekoms ft. NV Funk - Temple Boys CPT
...
aai hier ons al weer met n kop seer
hi nee monie dit virklaa nie
hulle waar nou warrom en hoemkom is om dat ons is die toekoms die best in die kaap orlas trap maak ek naam ales wat ek drop is n bom hulle dink temple boys is is en die drums on the ghom speel die song is die wodka next thing ek is sopa
ek vol dronk iemand aseplife baal die dota
ons is goats . stifler on the left arrevrend on the right gham in die middle julle kinders is die side