Loading...

Download
  • Genre:Reggae
  • Year of Release:2022

Lyrics

Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans


Praat Afrikaans, of Hou Jou bek, ken Jou plek, Kom soen my voete toon Respek, Gewoont aan wrap, by Edgar's of by jet, Nou Wil Jy my beef? Jy Moet vijo job Gaan veg,Jy kan ma die tafel dek, of vir my skep, Ek vat die mes en die vurk en Ek eet die track, en vra wats next, 'n vyand of 'n stervy ex, en as Jy dink eks vekeerd, brother Kry Jou Reg Gee my net die mic en ek Hou dit Soos 'n Belofte, ek sit die Werk in 24 uur skofte, Ek praat van heeldag Bra ek Hou nie Oppie Ek benodig geen glase Omte sien hoe Hulle copy, Hoe kan Ek Wil stop En Ha's nog tyd opi klok, Hoe Is dit n flop As it die plan is van God, Ek het net my gedagtes in ryme kom drop, Van ek het'ie Mee 'n brein'ie hie's net rap in my kop


Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans


Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Weet Jy waavoor Padda Staan, ek Staan vir Iets finominal, En as Jy Staan vir Niks Gaan Jy maklik val, As Spit 'n Geloof was dan Reël ek Self Die Tuindienste, Hier's slange innie gras, Kry gras masjiene, Ek behoort in Jou top 10 Al is ek tiende, ma om in Te kom Moet ek seker gevaccine is, Julle Ouens Mors net so ek Koppel die cleaners, die game slaap op my ek het die game inna sleeper, Ek is man in my broek, gaan vra Jou niggie Se vriende, Ek voel Soos n roetien en Almal ken die roetine, Iemand bel polisie want die beat word gemurder, Hou-op wens Jy was ek is Jou Naam timmy turner, Gan sê vidi chef ek Soek beef op my burger, Jy sê jy's die wave wel ek is die surfer, en Al Staan Jy oppervlak is ek oppa opper-vlak, Ek vat Oor in jou plek en iewers aners inna nogga stad, Almal claim hulle's goats en ek's die leeu wat die bokke jag, Hulle speel ek's die coach en Jy bench Jy's net nogga sub, My hart is Te Groot Vimy Bors, my kop is Te Klein Vimy brein, Dinamiet kom in pakkies so Klein, Padda Maak magic ma ek sal Nooit verdwyn, verewig sal my Naam Jou playlist verskyn


Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans

Similar Songs

Listen to Padda P.A.D.D.A MP3 song. P.A.D.D.A song from album Dispatcher EP is released in 2022. The duration of song is 00:04:05. The song is sung by Padda.

Related Tags: P.A.D.D.A, P.A.D.D.A song, P.A.D.D.A MP3 song, P.A.D.D.A MP3, download P.A.D.D.A song, P.A.D.D.A song, Dispatcher EP P.A.D.D.A song, P.A.D.D.A song by Padda, P.A.D.D.A song download, download P.A.D.D.A MP3 song

Comments (0)

0/500

    New Comments0

    What do you think of this song?

    +

        -   or   -

        -   or   -

        NG +234

            Please Select A Playlist

            Add New Playlist

            Share on

            Embed: Love & Light EP

            Custom Size :

            • Default
            • Desktop(300*600)
            • Mobile(300*250)

            Type :

            • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
            Get Boomplay Premium
            for
            Payment Method
            Pay With
              Review and pay
              Order Date
              Payment Method
              Due Today
              Flutterwave
                Subscription Successful

                Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

                Now you have access to all the features of Boomplay App.
                Payment Failed

                Please check your balance and then try again.

                You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
                Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
                Payment Processing...
                10 s

                Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

                Payment Processing
                Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
                About Order Status