Vrou Op Die Trein In Die Skildery
- Genre:Rock
- Year of Release:2023
Lyrics
Haar hare is die kleur van vroegskemer oranje
Hoed uit die dertigs, swart rok en sjampanje
Rou sy of juig sy? Dalk 'n bietjie van elk
Blaai deur 'n tydskrif wat op haar skoot lê en verwelk
En nou voel sy so eensaam, maar ook 'n bietjie vry
Soos die vrou op die trein in die Ed Hopper skildery
Liefde word gewoonte en omgee word plig
Wat as keuse begin het word toe groef en wig
Tussen dit wat ons gedenk en dit wat ons nou krenk
Tussen troufoto-album en afskeepgeskenk
see lyrics >>Similar Songs
More from Brixton Moord & Roof Orkes
Listen to Brixton Moord & Roof Orkes Vrou Op Die Trein In Die Skildery MP3 song. Vrou Op Die Trein In Die Skildery song from album Strate Sonder Bome is released in 2023. The duration of song is 00:05:01. The song is sung by Brixton Moord & Roof Orkes.
Related Tags: Vrou Op Die Trein In Die Skildery, Vrou Op Die Trein In Die Skildery song, Vrou Op Die Trein In Die Skildery MP3 song, Vrou Op Die Trein In Die Skildery MP3, download Vrou Op Die Trein In Die Skildery song, Vrou Op Die Trein In Die Skildery song, Strate Sonder Bome Vrou Op Die Trein In Die Skildery song, Vrou Op Die Trein In Die Skildery song by Brixton Moord & Roof Orkes, Vrou Op Die Trein In Die Skildery song download, download Vrou Op Die Trein In Die Skildery MP3 song