Weer Te Veel Gesê
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2023
Lyrics
(Ooh)
Ek word vanoggend wakker met jou reuk wat aan my kleef
Hoe kan ek dit verander, of sal ek net bly wonder
Dit voel of ek te styf vashou aan dit wat ek al jare lank beleef
Het ek reeds te veel gesê of is dit net ware woorde
As ek weer gaan dink aan die tye wat ons net
By die straat af stap en ek my kans gekos het
Om net te voel hoe dit is om een te wees
Met die vrees wat nog altyd aan my kleef
Maar jy't verander en jy't verbeter
see lyrics >>Similar Songs
More from MJ Nel
Listen to MJ Nel Weer Te Veel Gesê MP3 song. Weer Te Veel Gesê song from album Obsessief is released in 2023. The duration of song is 00:03:16. The song is sung by MJ Nel.
Related Tags: Weer Te Veel Gesê, Weer Te Veel Gesê song, Weer Te Veel Gesê MP3 song, Weer Te Veel Gesê MP3, download Weer Te Veel Gesê song, Weer Te Veel Gesê song, Obsessief Weer Te Veel Gesê song, Weer Te Veel Gesê song by MJ Nel, Weer Te Veel Gesê song download, download Weer Te Veel Gesê MP3 song