- Genre:Pop
- Year of Release:2022
Lyrics
Sy sou een winter kon opstaan
Haar kraag teen die wind opslaan
Die nat van haar neus afvee
Haar lewe met 'n lus betree
Sy sou een somer in die son kon brand
Gebaai op die goudgeel strand
Sy sou haar liefde kon wen
Sy sou haar lewe kon ken
Sy sou kon lag
Sy sou kon smag
see lyrics >>Similar Songs
More from Jacques Steyn
Listen to Jacques Steyn Kortknip MP3 song. Kortknip song from album Droom verder as grense is released in 2022. The duration of song is 00:03:21. The song is sung by Jacques Steyn.
Related Tags: Kortknip, Kortknip song, Kortknip MP3 song, Kortknip MP3, download Kortknip song, Kortknip song, Droom verder as grense Kortknip song, Kortknip song by Jacques Steyn, Kortknip song download, download Kortknip MP3 song