Loading...

Download
  • Genre:World Music/Folklore
  • Year of Release:2022

Lyrics

Fake - Jyrm

...

Chorus.

Ek vrietie by n tafel wa ek net kan vriet as eke die vriete provide heti.

Al isit my laaste, al isit net ‘n bietjie ek gee dit vir my naaste van ek en fake naaies mixi.

Ek & Fake jongens sien jy nie saam op picsi.

Ek & Fake naaies kan neti met meka ko meet nie

Die feit is, fake gee my nie n kwaai feeling nie van disi weed nie.

Al het ek fokkol fake mense sal ek nooit need nie.

Verse1

Te veel rappers rap nonsense

Te veel rappers wil soes ek is

Te veel rappers wat vir kak is.

JYRM is daai rapper wat so vol kak is.

Plat opi aarde asof ek Rees se Golf is.

Vuurwarme rapper asof ek ‘n mikrogolf is.

Jy wil ook n “O” is dishkm jy n 0 is.

Julle soort gooi ek ini drom soes vullis

Fade is in, Swag is in, check hoe kyki kak jongens se kinnes

Vir fake jongense het ek net middel vingers, jou ma se dinges

Hulle vra wats my problem, ek kani fakegeid verdrae, daais wat my dinges

Strictly coloured, proudly bruin it sali sence maki van ek het miljoene op my brein.

Chorus.

Ek vrietie by n tafel wa ek net kan vriet as eke die vriete provide heti.

Al isit my laaste, al isit net ‘n bietjie ek gee dit vir my naaste van ek en fake naaies mixi.

Ek & Fake jongens sien jy nie saam op picsi.

Ek & Fake naaies kan neti met meka ko meet nie

Die feit is, fake gee my nie n kwaai feeling nie van disi weed nie.

Al het ek fokkol fake mense sal ek nooit need nie.

Verse 2.

Al is ek ook blind ek sal my eie way kyk.

Ek voel soes vasgeld die way die mense bo op my change.

Agte af vriende is soes jou skadevee is net by jou ini lug ma asit donker is is da niemand nie.

Wane hulle ophou saam jou praat is van hulle begin van jou praat..

Hulle wil my afbriek but eks n vuisbrick muur wat sukkel omte kraak.

Wie amekaar getry it om my te gevery jou fokken Judas naaier. Fake is orals die naaies is baie.

as jy te real is is jy die een wat verkeerd is

Ja hulle sal op jou change asof jy n gearbox & clutch. Is mb

Kyk hulle binne ini oe

& wys hulle jy kanit doen

Wys hulle jy is one of a kind wys hulle jys een uit n miljoen

Chorus.

Ek vrietie by n tafel wa ek net kan vriet as eke die vriete provide heti.

Al isit my laaste, al isit net ‘n bietjie ek gee dit vir my naaste van ek en fake naaies mixi.

Ek & Fake jongens sien jy nie saam op picsi.

Ek & Fake naaies kan neti met meka ko meet nie

Die feit is, fake gee my nie n kwaai feeling nie van disi weed nie.

Al het ek fokkol fake mense sal ek nooit need nie.

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status