![Hy Is Nie Ek Nie ft. Marshin Hedrix & Mr MP](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/09/02/0148654acd964c4983ce82eb4413605a_464_464.jpg)
Hy Is Nie Ek Nie ft. Marshin Hedrix & Mr MP Lyrics
- Genre:Soul
- Year of Release:2023
Lyrics
Hy Is Nie Ek Nie ft. Marshin Hedrix & Mr MP - Kattie
...
Ek sou nooit kon dink dat ek vir jou met iemand anders sou sien nie
En ek het fouteer
ek het probeer
maar jy wou dit nie raak sien
hou kan ek dit regstel
sê my nou
my hart is tog steeds met jou
jy weet dit tog
ek weet ek het jou seer gemaak
maar gee my a kaans
want jy weet
Hy sal jou nooit lief hê soos ek nie