Veilig in jou arms ft. Jaylin Warne, Kecha Cloete & Joey Joe Lyrics
- Genre:Soul
- Year of Release:2023
Lyrics
Soek jou net hier by my
Dankbaar ekt jou gekry
Sal gee wat jy ook sal vra
Roep net my naam en eks daar
Voel nog altyd veilig in jou arms
Ek voel nog altyd veilig in jou arms
Heeltemal verlief op jou
En eks so in vir jou
En ek sal alles plus
wat ek hier diep voel vir jou
En jy Laat voel my die beste
Geen twyfel aan dit Nie
net die way jy my accept
Vir wie en wat ek rêrig is hier
En al die moeilike dae
Sal ek vat
En stuck ook met jou
En enige iets wat jy vra
Sal ek ytgaan soek ook vir jou
Ek hoop jy kry my message skoon
Baby
Ek hoop
Ek hoop jy kry dat ek het lyn hier
met my
Ek sien myself met jou en niemand anders
Kry Jy
In jou ways ook so Perfek
Maak alles Heel en duidelik ook net vir my
Ek sal jou nooit ooit kan laat 'Gaan
Ek vat jou Saam
Baby jys dan deel van My Plan
Ek Soekjou heeltyd Saam my
En moenie worry babe as Hulle Praat Van My
Girl jys Gemaak Virmy
Ek Feel Jou en Believe in Jou
Dus Klaar
Soek jou net hier by my
Dankbaar ekt jou gekry
Sal gee wat jy ook sal vra
Roep net my naam en eks daar
Voel nog altyd veilig in jou arms
Ek voel nog altyd veilig in jou arms
Jy beteken so baie vimy
Baby ek sali beter kry
'As jy
Vra nie baie
'Net jou tyd
Want kyk hie jy bly my babe
Kom vat die kaans
Om vir ons reg te maak
Laat ons serious raak
Dis ek en jy se saak
Hulle kan ons twee nie saam verdra nie
But is okay hulle is an niks gevra nie
Is an us against the world bokkie ons maak it aan
Hulle kyk net na ons dan kom die next plan
Is Kech en haar bae al raak hulle naar
Ek en jy saam hulle moet dit aanvaar
Is an ek en my baby saam venaand
Soek jou net hier by my
Dankbaar ekt jou gekry
Sal gee wat jy ook sal vra
Roep net my naam en eks daar
Voel nog altyd veilig in jou arms
Ek voel nog altyd veilig in jou arms