Loading...

Download
  • Genre:Electronic
  • Year of Release:2023

Lyrics

By die akker- en die ganjaboom

Sit en krap ek in die sand

Op soek na myself en na jou

Onder die takke en blare

Voel ek soos n boekrak

Oortrek met stof

Wagtend, wagtend

Wagtend op jou oē


Koggelmander geēts teen die grein

Wanneer gaan jy verskyn

Soos die rook van 'n komende trein

Voor die spore roes en verdwyn

Kettings klingel in my brein

Tot jy met die sleutels

Sal verskyn


Staar deur die deur

Oopgeswaai na die nag

Die krieke en die tokkelos

Draai die wysers tog

Met hake en toue om die pendilum

Soos kruipers van die wildevy

Verstrengel my

Verstrengel my

Verstrengel my

Verstrengel my soos jy

Verstrengel my net soos jy


Deur eensame nag vlieg die draak

Met hart ontbloot na die komende son

Duik na die dieptes

Kom om te wag

Voor die agterstevoor deur

Dwarsdeur my hart

Wagtend op jou oē

Wagtend, wagtend

Wagtend op jou oē

Wagtend op jou oē

Op jou oē


Met vingers verstrengel in kleure

Hier gaan ek aan die bewe

Ek soek jou, ek soek jou

Ek soek jou, ek soek jou in gleuwe

En ek soek jou, ek soek jou in skeure

Versteek nou is ek soos die leeu

In die berge van die hart

Wagtend op jou oē


Wagtend op jou oē, wagtend

Wagtend op jou oē

Die draak en die komende son

Wagtend

Die draak en die komende son

Is wagtend op jou oē

Wagtend op jou oē

Wagtend, wagtend op jou oē


By die akker- en die ganjaboom

Sit en krap ek weer in die sand

Op soek na myself en jou

Nogsteeds onder die takke en blare

Ek voel soos n boekrak

Oortrek met stof

Wagtend op jou oē

Wagtend, wagtend, wagtend op jou oē

Wagtend, wagtend, wagtend op jou oē

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status