Loading...

Download
  • Genre:R&B
  • Year of Release:2022

Lyrics

Noord tot suid

Het jy nou van my verdwyn

Het jy my verruil?

Is ek so dom

Hoe lank gaan dit?

Jy het iemand anders

In jou hart gevat

En jy pak jou klere

So vinnig in en vat die pad

Oh jammer my ou hart het ek alweer vir jou in die steek gelaat

Om so verkeerd, verkeerd verlief te raak


Al die laat aand soene wat ek nou so mis

Jou sterk aroma dit is nou vermis!

Nou moet die Brannewyn die leemtes volstaan

Al die laat nag stories dit is nou my gif

Om jou kruis te dra was 'n swaar gewig

Nou moet die Brannewyn jou leemtes volstaan

Die leemtes volstaan


Ek is nie net iets waarmee jy jou besig hou nie

Ek kan glo dat jy my so behandel nie

En dit na ek jou gekies het bo my eie bloed

Jy wys my jy vat dit en gooi dit terug in my gesig in

Belowe my die oseaan, ek kry nie eers 'n druppel

Jy het oorreed om te vertrou, toe ekke sukkel

Toe vat jy vertroue, en gooi dit met die vullis

Ek en jy kan nog aan die verhouding we

Wat verstaan jy nie? ek nie lief vir jou nie! (wat?)

Want ek het iemand anders gekry en dis waar (ernstig?l

So ek wou jou net gevoelens spaar (oh dankie!)

En jou vertel sodat jy verstaan (sies)

Jy't jou beste gegee (ek het mos,ek het)

Maar jou beste was nog nooit goed genoeg vir my

Niks wat jy sê sal vir my laat bly nie

Ek is finaal verby die


Al die laat aand soene wat ek nou so mis

Jou sterk aroma dit is nou vermis!

Nou moet die Brannewyn die leemtes volstaan

Al daai laat nag stories dit is nou my gif

Om jou kruis te dra was 'n swaar gewig

Nou moet die Brannewyn jou leemtes volstaan

Die leemtes volstaan


Ooh jammer my ou hart het ek alweer vir jou in die steek gelaat

Om so verkeerd, verkeerd verlief te raak

Verkeerd verlief te raak

Similar Songs

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status