Winterhuis
- Genre:Folk
- Year of Release:2024
Lyrics
Ver gaan as jy ver gaan bly
Die môrester verby
Uitspoel goed se optel goed
Se lig rondom jou lyf
Hulle gee jou medisyne
Vir die wit geraas se gesuis
Vir die kamers sonder mense
In jou heeltyd winterhuis
Ver gaan as jy ver gaan daar
Waar alles niks se als bedaar
see lyrics >>Similar Songs
More from Ink
Listen to Ink Winterhuis MP3 song. Winterhuis song from album Vol 1 is released in 2024. The duration of song is 00:03:26. The song is sung by Ink.
Related Tags: Winterhuis, Winterhuis song, Winterhuis MP3 song, Winterhuis MP3, download Winterhuis song, Winterhuis song, Vol 1 Winterhuis song, Winterhuis song by Ink, Winterhuis song download, download Winterhuis MP3 song